714 @ The Sage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 377 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
714 @ The Sage is in Seepunt en bied selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike en stylvolle verblyf langs die kus.
Die sjiek woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en ketel toegerus is. 'n Skottelgoedwasser word ook voorsien. Die sitarea, wat van die kombuis af lei, het 'n gemaklike rusbank en 'n TV teen die muur. Gratis WiFi is beskikbaar.
Skuifdeure lei na 'n balkon, ideaal vir 'n oggendkoffie terwyl gaste die see-uitsig bewonder. Die woonstel spog met 'n wonderlike ligging naby gewilde restaurante, kafees en winkels. Sea Point Pavilion Beach en Broken Bath-strand is binne stapafstand, en Seinheuwel is 4,5 km ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Gisela Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 38
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 377 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink 714 @ The Sage het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 377 Main Road, Sea Point, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang