Successfully reported

77 Balmoral Heights

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 15 Dec 2025 tot 13 Jan 2026.

Prys sluit in
Selfsorg.
Linne en badhanddoeke word voorsien.

Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R550 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asseblief daarop dat geen partytjies en harde musiek toegelaat word nie. Let asseblief daarop dat hierdie 'n rookvrye woonstel is. Rook van seesha/hubbly is streng verbode, beide binne en buite. Vaping is nie binne die woonstel toegelaat nie. Geen troeteldiere word toegelaat nie. Besoekers word toegelaat, maar 'n oorslaap word nie toegelaat om die bedkapasiteit van 6 te oorskry nie.
Let asseblief daarop dat daar geen wasgoedgeriewe op die perseel is nie, maar daar is talle wasserye in die omgewing. Die woonstel word voor aankoms skoongemaak. Die woonstel sal op die 6de dag skoongemaak word vir verblyf langer as 10 dae, met vars handdoeke en linne. Bykomende skoonmaak kan op versoek teen ekstra koste gereël word. Die eenheid maak gebruik van voorafbetaalde water en elektrisiteit. Gaste word versoek om die eienaar te kontak indien die eenhede opraak. Geen partytjies, musiek of harde geraas word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 77 Balmoral Road, 77 Balmoral heights, Bloubergstrand, 7443, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0554f52b4f6f54c520c3d47fe6831abfcbdc3bdb3e01dd6d42c9486afacac99e64cf2fd9b86465bd006754284d538eb806e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 38 5 1 5 77 Balmoral Road 77 Balmoral heights 7443 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.807480761591 18.470951914787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang