Successfully reported
+57

79 On Ridge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Ridge Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

79 On Ridge is 'n gerestoureerde Victoriaanse huis wat oorspronklik in 1928 gebou is. Die huis spog steeds met sy oorspronklike Oregon-dennehout-vloere, -deure en -vensters.

Verblyf by 79 On Ridge Bed & Breakfast beskik oor 4 slaapkamers, elkeen met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer is toegerus met 'n TV, koffie- en teemaakgeriewe, 'n yskassie, elektriese komberse en lugversorging. Elke kamer het 'n en suite-badkamer. Elke kamer is smaakvol versier met 'n mengsel van antiekware en klassieke afwerkings. Daar is ook 'n selfsorgkothuis met geriewe soos 'n skottelgoedwasser, stoof en 'n mikrogolfoond. Dis ideaal vir 'n gesin van 4.

'n Volledige Engelse ontbyt met koffie, tee en vrugtesap is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Intieme aandetes vir tot 10 gaste kan gereël word. Daar is 'n keur van spyskaart-opsies beskikbaar. Daar is ook ander geriewe soos veilige parkeerplek, gratis WiFi en 'n gemeenskaplike sitkamer. Daar is 'n kragopwekker en 'n rugsteunstelsel vir water.

Die gastehuise is ideaal in Scottsville geleë in Pietermaritzburg, met maklike toegang tot die groot hoofweë en is gerieflik na aan die groot winkelsentrums, restaurante, privaat skole, kolleges en universiteite.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Bela D
Saam met lewensmaat
5.0
A very enjoyable and hospitable stay. Our stay was great. We had all we needed in the cottage. Hosts were attentive, friendly and very ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Cindy N
Gesin met tieners
5.0
Baie netjies. Netjies en super skoon. Baie gasvry.
Jul 2025
Julius K
5.0
Baie gerieflik. Baie netjiese gastehuis, sal beslis aanbeveel.
Mei 2025
Theo R
Gesin met tieners
5.0
Skoon, netjies en vriendelike diens. Baie lekker gebly. Vriendelike gasheer, baie skoon en netjies.
Mei 2025
Johannes V
Saam met lewensmaat
5.0
Great place to stay. Great service from Denzil and Gys. The rooms are very tastefully decorated; it is a pleasure to stay here and we w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gys Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • 79 Ridge Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 79 On Ridge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 160
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 79 Ridge Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRhODJkZjE5LTU0OTctNDRjMC04MzIwLTU3OWJmN2ExZTBmNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 48 5 1 5 79 Ridge Road Scottsville 3201 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.62101 30.39824

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang