80 Kendal Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 80 Kendal Street, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
- 
                
                
                    TGCSA-gradering:
Beskrywing
            80 Kendal Selfsorg Gastehuis, geleë in Eversdal, Kaapstad, bied die oordeelkundige reisiger bekostigbare luukse in 'n stil en veilige luukse area vir sake- of vakansieverblyf.
Verblyf-opsies sluit in 4 suites wat 1 slaapkamer het en 2 suites met 2 slaapkamers, elk met 'n badkamer en oopplan-kombuis, -sitkamer en -eetarea. Braaigeriewe en parkeerplek vir een voertuig word voorsien.
80 Kendal Guest House is naby groot winkelsentrums, soos Tygervalley-sentrum, met maklike toegang tot hospitale en restaurante. Die instansie is net 'n halfuur weg vanaf die Kaapstadse sakekern, V&A Waterfront, strande en verskeie wynlandgoedere.
        
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Peter Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 80 Kendal Street, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- Gaste dink 80 Kendal Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 80 Kendal Street, Eversdal, Bellville, 7550, Wes-Kaap
- 
                                    
                                    
                                        TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang