Successfully reported

80 on Benade

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Melissa R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Skoon/modern/uiters netjies. Dit was die 2de keer wat ons hier verblyf gehad het. Die woning is uiters netjies. Jy kan alles deur 'n ring trek. Dit is volkome toegerus. Die eienaar is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Sal beslis weer van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
80 on Benade
Baie dankie Melissa, altyd lekker om julle te huisves!

Gertjie D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Vir seker kom ons terug! Dit was heerlik om na 'n lang pad in 'n mooi, netjiese huis in te stap en sommer welkom te voel! Ons gasvrou was baie gasvry en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
80 on Benade
Beste Gertjie So bly jul het jul verblyf by ons geniet. Groete, Susan

Helena J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie goeie waarde vir geld, baie gerieflik! Baie lekker huis, ten volle toegerus en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
80 on Benade
Beste Helena Dankie dat julle 80onBenade gekies het. Ons is dankbaar dat julle die verblyf geniet het. Groete, Susan

Adele J
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Netjies, skoon en gerieflik. Dit was baie netjies en skoon. Ons het met gemak baie lekker gebly. Dis vir seker 'n gastehuis om te onthou vir toekomstige oorslaap in Bloemfontein.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Linda R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Heerlike kuier gewees, baie dankie aan Susan en personeel. Ons en ons hond het baie lekker gebly. Baie dankie aan Susan en personeel vir uitstekende, baie professionele en vriendelike diens. Alles was perfek in ons eenheid en ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief volgende keer weer daar bly en sal die gastehuis aanbeveel aan al ons vriende en familie. Die swembad was heerlik gewees. Ons en ons hond het baie tuis gevoel, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie W
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2024

Ruim, gerieflik en waarde vir geld. Die akkommodasie was netjies en ruim. Aandag aan details is oral te sien. Baie gemaklike akkommodasie en sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trish B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jan 2024

Perfect overnight stay. Lovely as always. Everything one could need. The place is neat and tidy and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
80 on Benade
Dear Trish, Thank you for the lovely review. We are grateful that you enjoyed your stay with us. Take care, Susan

Paula R
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

It was an exceptional experience. Very clean and neat rooms/units. Friendly and supportive service received from management to staff level. Thanks for an exceptional stay. Will definitely use the guest house again in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marthina K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Gemaklike, skoon, goed toegeruste verblyf. Verwelkoming was vriendelik met inligting oor omgewing en geriewe. Daar is genoeg beddegoed vir die winter en die eenheid het alles in wat nodig is vir selfsorg. Baie dankie vir 'n baie aangename verblyf. Ons kom definitief weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charl K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Lovely Cosy Home. Made us feel right at home. Cosy home with beautiful garden and excellent personel.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Susan
80 on Benade
Dear Charl, Thank you for the beautiful review. So happy you enjoyed your stay with us. Regards Susan

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc065fb81bf0bd7efb4399273add15def528914f59f50c4aff930877c1a2b176e1ad9bb1d8e9dd76779b7a27822bc36d6dced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 80 Benade Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.14183 26.17496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang