Successfully reported
+80

80 on Benade

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

80 on Benade is in Fichardtpark in Bloemfontein. Dié gastehuis het maklike toegang tot die N1 en is net 1,2 km vanaf die Life Rosepark Hospital en 3 km vanaf die Pasteur Hospitaal.

Verblyf is beskikbaar in 4 eenhede: Bo-Kaap, Sotho House, Karoo House en Protea House. Al die eenhede is vir selfsorg toegerus en elkeen het 'n oopplanleefarea. Drie van die eenhede het elkeen 2 slaapkamers.

Daar is 'n alarmstelsel en veilige onderdakparkeerplek agter 'n afstandbeheerhek. Die gastehuis herwin en het 3 dromme by die parkeerarea. DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Aandete is beskikbaar teen 'n ekstra koste. 'n Wasgoeddiens ook beskikbaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Melissa R
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon/modern/uiters netjies. Dit was die 2de keer wat ons hier verblyf gehad het. Die woning is uiters netjies. Jy kan alles deur 'n ring trek. Dit is...
Sien meer
Apr 2025
Gertjie D
Gesin met tieners
5.0
Vir seker kom ons terug! Dit was heerlik om na 'n lang pad in 'n mooi, netjiese huis in te stap en sommer welkom te voel! Ons gasvrou was baie gasvry ...
Sien meer
Apr 2025
Helena J
Gesin met tieners
5.0
Baie goeie waarde vir geld, baie gerieflik! Baie lekker huis, ten volle toegerus en baie gerieflik.
Jan 2025
Linda R
Gesin met tieners
5.0
Heerlike kuier gewees, baie dankie aan Susan en personeel. Ons en ons hond het baie lekker gebly. Baie dankie aan Susan en personeel vir uitstekende, ...
Sien meer
Des 2024
Melanie W
Besigheidsreis
5.0
Ruim, gerieflik en waarde vir geld. Die akkommodasie was netjies en ruim. Aandag aan details is oral te sien. Baie gemaklike akkommodasie en sal defin...
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Susan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 80 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink 80 on Benade het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Benade Drive, Fichardtpark, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc065fb81bf0bd7efb4399273add15def528914f59f50c4aff930877c1a2b176e1ad9bb1d8e9dd76779b7a27822bc36d6dced?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 80 Benade Drive Fichardtpark 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.14183 26.17496

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang