82 Waterkant
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Ongelukkig laat ons nie groot funksies of partytjies toe nie.
Hou asb. geraasvlakke laag ná 23:00.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Rook is binnenshuis verbode.
Handdoeke, haardroërs en ander geriewe word voorsien. Moet asb. nie enige van hierdie items van die eiendom verwyder nie.
Indien daar enige breekskade tydens die verblyf is, laat weet die eienaar.
Maak seker dat die eenheid toegesluit is. Dit sluit in om die vensters en skuifdeure toe te maak en die voordeur behoorlik te sluit.
Maak seker die lugversorging is afgeskakel wanneer jy vertek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 82 Waterkant Street, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang