84 on 4th Guest House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 84 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
84 on 4th Guest House is 'n 4-ster-gastehuis en bied elegante B&B-verblyf in die kulturele hart van Melville, Johannesburg. Om op die drumpel van die nuwerwetse 7de straat te wees, met meer as 20 gewilde kroeë en restaurante, geskenk- en boetiekwinkels en spesialisboekwinkels, is dit die ideale wegbreekplek.
Verblyf is beskikbaar in 7 ruim slaapkamers. Elke kamer is uniek ingerig in 'n tuinomgewing met 'n bekoorlike aantrekkingskrag.
Al die kamers het hul eie privaat ingang en 'n TV, van die eenhede het 'n slim-TV met DStv, lugversorging, 'n yskas, koffie- en teemaakgeriewe, en suite-badkamer en gratis WiFi. Ontbyt is beskikbaar teen R95,00 per persoon en 'n pendeldiens van en na die lughawe kan gereël word.
Beperkte veilige parkeerplek op die perseel is op versoek beskikbaar.
84 on 4th is naby OR Tambo Internasionale Lughawe, Rosebank, die Gautrein-stasie, die Universiteit van Johannesburg en Witwatersrand, Media 24, SABC, Garden City Clinic, AFDA, Mancosa en die Milpark-hospitaal.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Dima Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 84 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
- Gaste dink 84 on 4th Guest House het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 84 4th Avenue, Melville, Johannesburg, 2092, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang