Successfully reported

9 On Crystal Cove

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Alle volwasse gaste moet identifikasie toon met beide toegang en vertrek van die landgoed.

Sodra die bespreking bevestig is, sal besprekingsvorms per e-pos gestuur word om voltooi en terugbesorg te word, nie later nie as 3 dae voor aankoms. Versuim om hierdie dokumente binne die tydsbestek te verskaf, kan lei tot die kansellasie van die bespreking.

Hierdie eiendom is nie 'n partytjie-lokaal nie. Geen partytjies, geleenthede, harde musiek of geraas word toegelaat nie. Enige gaste wat hierdie reëls oortree, kan boetes opgelê word en/of van die landgoed verwyder word.

Let asseblief daarop dat daar parkering is vir 'n maksimum van 4 voertuie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Coral Close, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA967dffd5ff2b1221685e201ec219fa391d50f50dfcdd6273019261644b9f711b61e316f7525e428e9015fe044ddfd08048f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 8 Coral Close Zimbali Coastal Estate 4439 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -29.547272392463 31.190104849948

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang