9 On Crystal Cove
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Coral Close, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Vanaf R5 500 per nag (plek vir 10)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
9 On Crystal Cove is 'n pragtige huis geleë in die luukse en bekoorlike Zimbali Coastal Estate in die kusdorp Ballito, wat gaste ruim en gemaklike selfsorgverblyf bied. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek.
Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers, wat gemaklik 'n maksimum van 10 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed, terwyl die tweede, derde en vierde slaapkamers elk met 'n koningingrootte-bed gemeubileer is. Die vyfde slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamers is elk toegerus met 'n bad en 'n stort of slegs 'n stort.
Die moderne kombuis is oopplan na die leefarea en is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in wat oopmaak na 'n balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai. Verder sluit die huis 'n omsetter in om kragonderbrekings te voorkom.
Gratis WiFi en veilige parkering is beskikbaar vir gaste tydens hul verblyf. Gaste kan al die gemeenskaplike geriewe binne die landgoed geniet, insluitend die Valley of the Pools, die Bush Buck Club met tennisbane, kunstgrasvoetbal en minigolf, asook toegang tot die bekende 18-putjie gholfbaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Vinolan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 8 Coral Close, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 9 On Crystal Cove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 8 Coral Close, Zimbali Coastal Estate, Ballito, 4439, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang