Successfully reported

9 on Drommedaris

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Lisa F
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Spacious accommodation in a great location. Easy check-in, responsive host, great location, spacious rooms with everything you need. Comfortable, spacious communal areas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Dit is 'n lekker stil area. Die kamer is skoon en netjies. Ons het net oornagplek nodig gehad. Dit was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anria V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustige nagte, veilig en gerieflik. Heerlik stil, maar naby genoeg aan die kampus, jy kan selfs stap. Goeie geriewe, skoon en het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdell K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

My verwagtinge is oortref. Ons was 'n groep van 6 wat in 3 van die kamers gebly het vir 4 nagte. Die huis is pragtig, netjies, skoon en goed toegerus. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer daar bly as ons in die omgewing is. Die mense is vriendelik en baie hulpvaardig. Baie dankie vir julle vriendelikheid en lekker geselsies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michael D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Feb 2025

Satisfactory stay for a few nights. Basic but fine for a short stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Petra L
1 nag
5.0
Okt 2024

Gerieflike oornagplek. Perfek geleë. Naby aan die universiteitskampus, maar in 'n stil woonbuurt weg van die studente gedruis. Baie netjies en skoon. Alles was net reg. Ek sal sonder huiwering weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elzé V
Lang verblyf
5.0
Okt 2024

Baie lekker. Ek het vir seker lekker gebly in die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annami J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Gerieflike verblyf. Ons het baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 800
per nag (plek vir 1)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 1)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Drommedaris Avenue, Simonswyk, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a470ee74e8ce0028ccd1ed0b08be22decbfe8514c3439fedbf95136dfd548057ea23323b2c0eca770776bf5b44bac0d63d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 1) 11 5 1 5 9 Drommedaris Avenue Simonswyk 7599 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.9288253 18.8784276

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang