90 on Wellington
Beskrywing
Hierdie vrystaande eenheid bestaan uit 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed, en bied slaapplek vir tot 3 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het 'n kombuisie met 'n yskas, stoof, mikrogolfoond, broodrooster en ketel. Braaigeriewe is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Let wel dat die eenheid nie geskik is vir troeteldiere nie en rook word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie dubbelverdieping-vrystaande eenheid bestaan uit 5 slaapkamers en 4 en suite-badkamers, wat tot 12 gaste kan akkommodeer. 'n Bykomende kamer is beskikbaar om 2 ekstra gaste te akkommodeer indien nodig. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed. Hierdie 2 slaapkamers is langs mekaar op die eerste verdieping geleë en deel 'n sitkamer. Die derde, vierde en vyfde slaapkamers bevat elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vyfde slaapkamer het ook 'n bykomende driekwartbed. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n sitkamer met 'n TV en toegang tot DStv-kanale. Die huis sluit 'n vermaaklikheidsarea met binnenshuise braaigeriewe en 'n tafeltennistafel in. WiFi is beskikbaar, en 'n battery-rugsteunstelsel is in plek tydens beurtkrag.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe is vir selfsorg en beddegoed en linne word voorsien.
Huisreëls
Let wel dat die eenheid nie geskik is vir troeteldiere nie en rook word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 90 Wellington Street, Colchester, 6175, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang