A Ripple in Time
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Belamont Road, 76 Surfside, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
A Ripple in Time is in Umdloti geleë, 'n dorpie aab die KwaZulu-Natalse Noordkus. Dit is 'n voorstedelike kuswegbreekplek met 'n uitstekende ligging, ideaal om die area te verken en te ontspan.
Die woonstel bied slaapplek aan 6 gaste, het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die oorblywende slaapkamers het elk 'n dubbelbed, en die badkamer het 'n stort.
Die oopplan-leefarea het 'n eetarea, sitarea met 'n TV en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf toegerus is. Die woonstel word deur beurtkrag geraak, maar daar is beurtkrag-lampe en ononderbroke kragtoevoer wat die WiFi aan die gang hou. Die sitarea lei na 'n balkon met sitplek en 'n gasbraai.
Die kompleks spog met 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en veilige kinderspeelareas wat gaste kan gebruik.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Ashley Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 35 Belamont Road, 76 Surfside, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
- Gaste dink A Ripple in Time het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 35 Belamont Road, 76 Surfside, Umdloti, 4319, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang