Aan De Kanal Guest House
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Fourie Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aan De Kanal Guest House is langs die kanaal in Heidelberg, Wes-Kaap, geleë. Dié gastehuis is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek, op pad na verskeie bestemmings.
Verblyf by Aan De Kanal Country Lodge bestaan uit 3 selfsorg-eenhede en 4 gastekamers. Elke smaakvol versierde eenheid het sy eie ingang en is toegerus met 'n dubbelbed. Elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort of bad. Die selfsorg-eenhede bevat basiese kombuistoebehore soos 'n stoof-oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond en breekware en eetgerei.
Elke eenheid beskik ook oor 'n TV met sekere kanale en gratis WiFi. Ontbyt en ander heerlike maaltye word in die volledig gelisensieerde kroeg en restaurant op die perseel bedien. Die gastehuis beskik ook oor 'n Jacuzzi, 'n lapa met braaigeriewe vir gaste om te gebruik, 'n kuriowinkel, 'n speelarea vir kinders, asook veilige parkeerplek van die straat af vir voertuie.
Aan De Kanal Country Lodge is binne ryafstand vanaf verskeie buitelugdoendinge soos bergfietsry en voetslaan, voëlkyk en 4x4-roetes geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 41 Fourie Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan De Kanal Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 41 Fourie Street, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang