Aan de Weg
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Madeliefie Street, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Aan de Weg is 'n selfsorgkothuis in Blomtuin, Bellville, en bied gehalteverblyf vir sakereisigers, vakansiegangers, gesinsbesoekers en oornaggaste. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante en groot toegangsweë.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 4 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n slaapbank vir 2 in die leefarea. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.
Die sitkamer het 'n TV en gemaklike sitplek. Gaste het toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.
Die kothuis is gerieflik geleë in die noordelike deel van Bellville en is 30 minute se ry vanaf Kaapstad en 20 minute vanaf die lughawe.
Hierdie eiendom word nie deur beurtkrag geraak nie.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Esther Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 35
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 12 Madeliefie Street, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
- Gaste dink Aan de Weg het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 Madeliefie Street, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang