Successfully reported

Aan de Weg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Frans P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Baie gerieflik. Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Great location, safe and secure, lovely accommodation, highly recommend! Thoroughly enjoyable and being in a good position, we were able to travel to Cape Town or Stellenbosch within half an hour. Neat, tidy and our host was very welcoming and made our stay homely and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Dankie vir die resensie. Ek is baie bly dat julle saam die mooi Kaap kon geniet. Sterkte met die kinders so in Amerika en Skotland.

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Alles was net perfek. Lekker! Geen klagtes nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

D G
Lang verblyf
5.0
Jan 2025

Wonderful, safe and friendly. Wonderful place, safe and secure. Esther was a wonderful host, very helpful and friendly service. Will definitely make use of it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Dankie, dit was net ‘n groot plesier om die jong mense te huisves. Ek hoop hulle vind gou hul voete hier in die Kaap.

Tendai D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Awesome. The host was extremely gracious and responsive. The place was well equipped for our stay. We really enjoyed our stay and would rebook in future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle A
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

The place is beautifully put together. Beautiful area. Friendly hosts. It was a great stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Dankie vir aangename gaste soos julle. Altyd welkom om ons weer te besoek.

Charl F
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Lekker vriendelik en veilig. Het baie lekker gebly by Aan de Weg. Baie dankie vir die geleentheid. Die WiFi-signaal kan dalk net so bietjie versterk word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Dankie vir die terugvoering - Ons het ‘WiFi booster’ ingesit. Ek hoop dit is die oplossing.

Loraine C
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Gerieflike, netjiese, goed toegeruste verblyf. Die 2 slaapkamers was 'n absolute bonus! Ons het heerlik warm geslaap in die koue Kaap. Ons sal definitief weer daar kom oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Dit was vir my net so lekker om julle hier by Aan de Weg te verwelkom. Hartlik welkom om weer te kom.

Alfonso G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Baie gesien. Dit was baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matthew F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Gasvry en lekker privaat. Het alles geniet. Esther en Daan was baie vriendelik en behulpsaam. Die buurt is rustig en ons het altyd veilig gevoel. Ek sal definitief Aan de Weg aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Esther
Aan de Weg
Môre, dankie vir die aangename gaste wat julle hier was - kom kuier gerus weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Madeliefie Street, Blomtuin, Bellville, 7530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA37c056ff4215fde77ec80740f9562922eb2eda006366b0dc2c48b1b030e2474075b39754d285719aa2fbe80d6d9dd04093b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 4 mense 35 5 1 5 12 Madeliefie Street Blomtuin 7530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.882458598171 18.65066235552

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang