Aandster Oornag Akkommodasie
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Aandster Oornag Akkommodasie is in die dorpie Middelburg in die Oos-Kaap geleë.
Dié historiese woonstel bied selfsorg-oornagverblyf aan 'n gesin van 2. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, leefarea, 'n kombuis en 'n stoep wat toegebou is. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n aangrensende sitkamer. Die badkamer het 'n Victoriaanse-bad en 'n aparte stort.
Klein honde is welkom indien vooraf gereël.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof en mikrogolfoond. Daar is 'n braai-area, 40"-TV met volledige DStv-pakket, elektriese komberse, plafonwaaiers, verwarmers en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n kragopwekker en stabiele watertoevoer.
Daar is verskeie aktiwiteite in die omgewing, soos voetslaan, fietsry, 4x4-roetes en bergfietsry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Fred Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 238
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Aandster Oornag Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 61 Smid Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang