Successfully reported

Aan't See House and Apartment

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 279 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Marietjie H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Mooiste see uitsig en lekker stapplek op die rotse reg voor die huis. Goed toegerus. Pragtig binne en buite. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tina G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Fantasties. Uitstekend toegerus. Dit is 'n puik blyplek. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Lekker gebly en die uitsig baie geniet. Sal beslis Aan't See aanbeveel. Pragtige, mooi, skoon en netjiese blyplek met die mooiste see uitsig. Baie goed toegerus met alles wat mens benodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corne O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld, mooi uitsig. Goed toegerus. Baie gerieflike plekkie teenaan see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfek vir 'n see-ervaring. Fantastiese geriewe, pragtige uitsig en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Weitz B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Aan't See @ Lambertsbaai is 'n tonic. Dankie. Aan't See sien ons vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Clean and comfortable and safe. We got lost and called Rounette, who did not hesitate to come and pick us up and take us to Aan't See Huis. Rounette made us feel very welcome. The house was neat and clean and equipped with everything you need. The beautiful sea view and sunset was sublime. We only stayed for one night but will definitely be back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Gemaklike wooneenheid - baie lekker gebly. Ons het net 'n aand oorgeslaap, maar het dit baie geniet. Pragtige uitsig oor die see. Die woonstel is goed ingerig, bed baie gemaklik en daar was alles wat ons nodig het. Ons is lief vir Lambertsbaai en sal beslis weer by Aan't See wil oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Stunning, skoon, goed toegerus. Baie dankie, dit was pragtig, skoon en 'n ongelooflike host! Sal vir seker terug wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emce (m.c.) V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Lekkerder as lekker. Stunning verblyf en perfek geleë! Heerlike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Loura Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 297

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 975
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 975
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 121 Strand Street, Lambert's Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk5YjVkNjQxLTZlMmItNGNmMi1iMmZjLTdmMjI0YWUxNDljOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R975 per nag (plek vir 2) 279 5 1 5 121 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.103618 18.304497
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang