Aarfontein Karoo Hoogland
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aarfontein Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Aarfontein Karoo Hoogland is in die hartjie van die Groot Karoo, tussen Fraserburg en Sutherland in die Noord-Kaap, op 'n werkende skaapplaas geleë. Die gebied is bekend vir sy ysige wit winters.
Dié akkommodasie bied gaste 'n keuse van óf 3 eenhede met slaapplek vir 2 óf 'n eenheid met slaapplek vir 4. Die eenhede is individueel gemeubileer en is toegerus met 'n kombuisie en 'n leefarea. Elke eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisies is toegerus met 'n gasstoof en een eenheid het 'n oond. Die leefareas het 'n kaggel vir daardie koue winteraande.
Gaste het toegang tot 'n stoep met braaigeriewe en parkeerplek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Neeke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 48
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Aarfontein Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
- Gaste dink Aarfontein Karoo Hoogland het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aarfontein Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang