Successfully reported

Aarfontein Karoo Hoogland

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lee A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2025

Relaxing. Relaxing and chilled.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Lieflike uitsig na alle kante. Stofie sorg vir hitte in die koue nagte. Sielsalige lekkerte! Weg van alles en nie 'n ander mens naby nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Xandrie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Fantasties en onvergeetlik. Baie lekker gebly. Fantastiese plek met 'n beeldskone uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Super private, cosy, clean, stunning views! Spectacular view/location! The place was neat and tidy and contained most requirements for a weekend stay! The wind was relentless, which can be expected for this time of the year, but we could stay indoors with a cosy fire and beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leah B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Incredible views, great location, great escape. Incredible location and really cool accommodation! Frans was so helpful and accommodating, and took us up to Glashuis in his 4x4 (definitely need a 4x4 to get from the farm to Glashuis!).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Fenominale belewenis, uitsig en verblyf. Paar klein goedjies kort aandag. Glashuis se ligging is fenomenaal, die sterre en uitsig kan nie met foto's beskryf word nie. Ons het in winter gegaan, wind is erg en mag sommige pla, maar gelukkig ken ons wind so dit was nie 'n probleem nie. Kaggel het gebrand heeltyd, ons het genoeg hout en blits geneem. Dis baie afgelee so indien jy eers bo is, is dit 'n redelike trek om êrens te kom, so ons het die solitude geniet. Neem genoeg proviant! Glashuis se plafon kort bietjie TLC. Badkamer is 'n belewenis maar deel van die avontuur vir ons gewees. Slaap matras kan gekyk word om dalk te vervang. Beddegoed was netjies skoon en genoeg warm komberse. Dalk 'n spaar handdoek of twee sal goed wees. Sal sterk aanbeveel vir slegs 4x4 voertuie. Ons het met normale kar tot by die plaashuis gery en op plek plek was dit moeilik.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Aug 2025

Safety was a concern, but enjoyable. The resident farmer met us upon arrival and was very friendly and helpful. The upkeep of the glasshouse is not up to standard due to lack of maintenance from the owner. The fireplace insulation was poor and we felt unsafe using the fireplace due to coals shooting back into the ceiling. The house was advertised with a telescope as Sutherland is renowned for star gazing; however, the telescope is broken. Overall, the experience of adventure was great and the kids enjoyed the stay; however, the safety of the house was a concern, especially a fire hazard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Kea B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Wonderful escape with stunning views of the valley below. What an incredible spot, you sit right on the border of the Western and Northern Cape at the edge of a cliff with beautiful views of the valley below. Frans was also very helpful, and the place had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Asemrowende Roggeveld. Dis moeilik om in woorde te beskryf hoe spesiaal hierdie plek is. Die pad van Sutherland tot op die plaas is asemrowend mooi. Die uitsig van die Glashuis, die ongereptheid van die natuur. Om die wind en die koue vanuit 'n snoesige glaskas met 'n lekker vuurtjie te aanskou. Gasvryheid. Regtig 'n belewenis. Ons gaan definitief terug!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Neeke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 900
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Aarfontein Farm, Fraserburg, 6960, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fa3e4eb45b0b2fcedcc46abe5b1a4cfd95111f73213c252831975599c1ffd88919e0b91884b97a6a56d5500c5ed46f06913?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 Aarfontein Farm Fraserburg 6960 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.388724661346 21.259182679038
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang