Successfully reported
+83

Abode Africa

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Clam Road, Nautica 604, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 050 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Abode Africa is op die westelike kuslyn in Table View en bied 'n uitsig op Tafelberg en oor Robbeneiland van die heel voorste straat teen die strand. Die huis bied 'n onbeperkte uitsig oor die see en spog met ruim, oop spasies.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Dié kamer het ook 'n uitsig op Tafelberg en oor die see van die balkon af. Die tweede kamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. Die eetarea het sitplek vir 4, en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV teen die muur met Netflix en Amazon Prime. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, 'n braai-area en veilige parkeerplek. Abode Africa is oorkant Blouberg se strandfront wat as een van die beste vlieër-branderryplekke in die wêreld bekend staan. Dit is ook net 20 minute van die hartjie van Kaapstad af.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Kelly Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 130

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 18 Clam Road, Nautica 604, Table View, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Abode Africa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 050
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 050
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 050
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Clam Road, Nautica 604, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaefe5504b5fc76aac8bca420b8d30bccc1d97bca0e08d1603d91c6f920c9ee678894a7c081a2ce5ec0ae79ec23cbbbfaa6db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 050 per nag (plek vir 4) 24 5 1 5 18 Clam Road Nautica 604 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-22:00 10:00 -33.825145718867 18.47949793006

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang