Successfully reported

Dikgomo Acacia Campsite

Kampeer/karavaan

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Louis B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Rustig, privaat, hondvriendelik, warm water, plaas-atmosfeer en baie gasvry. Baie dankie dat ons ’n heerlike naweek kon deurbring by die off-grid Dikgomo Acacia Campsite. Ons het dit baie geniet dat niemand reg langs ons gestaan het nie, ons woefkind het heerlik rondgeloop en die doggy splash pool in die lentehitte geniet. Dit was ’n groot pluspunt om ons eie badkamer te hê – die water was heerlik warm! Die rustigheid en stilte was vir ons besonders waardevol. Dankie ook vir die ekstra bederfies – die koekies vir ons hondjie en die hout vir die vuur. Alles was skoon en netjies, en Pierre se persoonlike groet by aankoms én weer die oggend van ons vertrek het dit ekstra spesiaal gemaak. Ons het gevoel of ons op ’n plaas kuier, tussen die beeste, maar met al die gemak van ons karavaan. Ons kan dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leon
Dikgomo Acacia Campsite
Baie dankie vir julle terugvoer, dit word opreg waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Leon Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
R 390
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 390
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 390
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
    4 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 13 Morgan Road, Farm De Wagensdrift Portion 13, Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7640bd60eb97c2e9002c2e7073cfbaaede58056411e7eead0267a220f760d77cb2c1b91cf05c42d22eae9f179979db1714d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R390 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 13 Morgan Road Farm De Wagensdrift Portion 13 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514958588423 28.590015159647

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang