Quiet, private, dog-friendly, hot water, farm atmosphere and very hospitable.
Thank you so much for allowing us to spend a wonderful weekend at the off-grid Dikgomo Acacia Campsite. We really enjoyed not having anyone standing right next to us, our little one had a great time running around and enjoying the doggy splash pool in the spring heat. It was a big plus to have our own bathroom – the water was wonderfully warm! The peace and quiet was particularly valuable to us. Thank you also for the extra treats – the cookies for our puppy and the wood for the fire. Everything was clean and tidy, and Pierre’s personal greeting on arrival and again on the morning of our departure made it extra special. We felt like we were visiting a farm, among the cattle, but with all the comfort of our caravan. We can definitely recommend it.
Rustig, privaat, hondvriendelik, warm water, plaas-atmosfeer en baie gasvry.
Baie dankie dat ons ’n heerlike naweek kon deurbring by die off-grid Dikgomo Acacia Campsite. Ons het dit baie geniet dat niemand reg langs ons gestaan het nie, ons woefkind het heerlik rondgeloop en die doggy splash pool in die lentehitte geniet. Dit was ’n groot pluspunt om ons eie badkamer te hê – die water was heerlik warm! Die rustigheid en stilte was vir ons besonders waardevol. Dankie ook vir die ekstra bederfies – die koekies vir ons hondjie en die hout vir die vuur. Alles was skoon en netjies, en Pierre se persoonlike groet by aankoms én weer die oggend van ons vertrek het dit ekstra spesiaal gemaak. Ons het gevoel of ons op ’n plaas kuier, tussen die beeste, maar met al die gemak van ons karavaan. Ons kan dit beslis aanbeveel.
Address: 13 Morgan Road, Farm De Wagensdrift Portion 13, Cullinan, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7640bd60eb97c2e9002c2e7073cfbaaede58056411e7eead0267a220f760d77cb2c1b91cf05c42d22eae9f179979db1714d2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
From R390 per night (sleeps 8)
151513 Morgan RoadFarm De Wagensdrift Portion 131002Gauteng021 201 890114:00-19:0010:00-25.51495858842328.590015159647