Successfully reported
+26

Acacia Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Acacia Guesthouse bied jou verblyf wat luuks is en ontwerp is om jou verblyf gemaklik en ontspannend te maak. Hierdie B&B-gastehuis is in 'n veilige en stil woongebied in die hartjie van Mbombela (Nelspruit) geleë, ideaal vir vakansiegangers en sakereisigers.

'n Intrige kombinasie van ingetoë gasvryheid, privaatheid en gerief word in elk van die luukse kamers aangebied, almal met koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en hul eie en suite-badkamergeriewe. Geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, WiFi-internettoegang, 'n volledig toegeruste kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Elektroniese kluise is in sekere kamers beskikbaar. Neem asseblief kennis dat alle kamers nie-rook-areas is, maar toegewyde rookareas is regdeur die eiendom geleë vir jou gerief.

Acacia Guesthouse is naby besienswaardighede soos Krugerwildtuin, God's Window, Bourke's Luck Potholes, Mac Mac-waterval, Pelgrimsrus, om 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Openbare vervoer naby

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Liza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 52 Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • Gaste dink Acacia Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 375
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 375
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 375
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 52 Koraalboom Avenue, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzW9Vef3ZUuhUhX9IsJktYcIHGNFG16BMy1LRjojKppl1arDiRc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 375 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 52 Koraalboom Avenue West Acres 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.4824379 30.958827

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang