Successfully reported
+32

Acacia Lodge

  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kriek Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Die Acacia Lodge is in 'n stil woonbuurt, naby die N1 en die Windmill Kasino geleë. Ons bied luukse, moderne verblyf in Bloemfontein vir besoekers of die besige sakereisiger. Daar is ’n netjiese tuin en buite-leefarea langs die swembad.

Verblyf word in 9 standaardkamers, 4 luukse kamers, 'n gesin-suite, executive-suite en 'n selfsorg-eenheid gebied. Gaste kan langs ons kristalhelder swembad ontspan in die onderdak buite-sitarea. Die eetkamer en hoofsitkamer lei na die swembadarea. Braaigeriewe is op versoek beskikbaar.

Acacia Lodge is omring deur pragtige bome en talle voëlspesies. Acacia is naby die Rosepark Hospitaal daar is 2 groot winkelsentrums sowat 1 2 km weg van die lodge af. Ons help graag met jou reisplanne of vervoerreëlings van of na die lughawe of na plaaslike bestemmings in en om Bloemfontein.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 150 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Adele P
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld verblyf. Baie lekker gebly. Dit was koud in Bloemfontein en die beddens het warm komberse gehad en die badkamer was verhit. Ontbyt was...
Sien meer
Jul 2025
Hendrika N
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik, georganiseerd, uithaler ontbyt. Alles is tops. Ongelooflik netjies en skoon. Georganiseerde vloei vanaf mens aanland tot jy ry. Alles loop ...
Sien meer
Jul 2025
Heidi M
5.0
Die moeite werd om hier te bly! Acacia Lodge is beslis die moeite werd. Netjies, veilig, loopafstand vanaf Rosepark hospitaal. Die executive suite waa...
Sien meer
Jul 2025
Isabel N
5.0
Veilige en netjiese verblyf. Kamer en badkamer ruim en netjies. Alles wat jy benodig is in die kamer. Stil omgewing, gerieflik naby Rosepark Hospitaal...
Sien meer
Mei 2025
Hein O
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag stop terug na huis in Wes-Kaap. Heerlike en gerieflike plek met goeie ontbyt.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 150

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 2 Kriek Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Acacia Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 33 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Kriek Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA617909140d6c188eae2b39531b930ce0c1b8b4662e75ec021e78c9d2b8962f11c80f2dcba4004d130bd83a97b968583e71d4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 150 5 1 5 2 Kriek Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -29.14965 26.1769

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang