Acorn Cottage Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Oatlands Road, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Vanaf R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Acorn Cottage Bed and Breakfast bied B&B-verblyf in Makhanda (Grahamstad), in die hartjie van die grensboerkontrei. Dit is ideaal vir besoekers wat hierdie wonderlike omgewing wil verken.
Gaste het 'n keuse van 5 gastekamers. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Drie van die kamers het 'n dubbelbed en 'n driekwartbed, 1 kamer het 2 driekwartbeddens en 1 kamer het 2 enkelbeddens. Al die kamers het elektriese komberse, 'n TV en gratis WiFi.
Gaste is welkom om op die skadu-stoep te ontspan of af te koel in die swembad as dit warm is. Parkeerplek is beskikbaar agter 'n toesluithek op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Rob & Netta Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 115
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 31 Oatlands Road, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
- Gaste dink Acorn Cottage Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 18 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Oatlands Road, Grahamstown, 6139, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang