Successfully reported
+126

Acorn Guest House

Spesiale Aanbod 20% af

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 12 Des 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kerk (Church) Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 880 R1 504 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Acorn Gastehuis is binne loopafstand van restaurante, Outeniqua Laerskool, Outeniqua Hoërskool, kitskoswinkels, hospitale, die Botaniese Tuin en George Museum. Ons is 5 km vanaf die Garden Route Mall en 13 km vanaf die George Lughawe.

Acorn Gastehuis bied 9 kamers om van te kies, en hulle het almal toegang tot 'n swembad.

Acorn Villa is 'n selfsorghuis met 4 slaapkamers op dieselfde perseel, met sy eie swembad.

Alle kamers is gemeubileer met gemaklike beddens, en suite-badkamers, gratis vinnige vesel-Wi-Fi en slim-TV's waar gaste hul eie aanmelding kan gebruik om Showmax, Netflix en YouTube te kyk. Die kamers het ook tee- en koffiemaakgeriewe, komplimentêre beskuitjies en sjerrie. Die koninggrootte kamers is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n klein yskas, 'n haardroër en 'n strykyster. Om gemak tydens beurtkrag te verseker, word die eiendom deur sonkrag aangedryf, wat noodsaaklikhede soos ligte, Wi-Fi en TV's te alle tye aan die gang hou.

Aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry, branderplankry, visvang, voëlkyk, wynproe, bergfietsry, fietsry, stap, wildritte, swem en tennis, om maar net 'n paar te noem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Openbare vervoer naby

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Nadine H
Saam met vriende
5.0
Baie gelukkig gewees met die verblyf. Ons was 7 vriende by die Acorn Villa vir ons 10 jaar skoolreünie en het baie lekker daar gebraai en gekuier. Lek...
Sien meer
Aug 2025
James E L
Saam met lewensmaat
5.0
N Warm ontvangs en ontbyt om na uit te sien - beslis ons ander oos wes tuis bes. Acorn was maar altyd ons 1ste keuse van verblyf. Die personeel is alt...
Sien meer
Des 2024
Hansie H
Saam met lewensmaat
5.0
Huis weg van die huis. Baie lekker gebly. Die klein kamer sal nog lekker wees as daar later 'n mini yskassie en dalk 'n lugversorger kan wees. Maar no...
Sien meer
Feb 2024
Anthea A
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike ontvangs en professionele personeel. My tienerseun en ek het lekker gebly. Ons kamer was opgradeer sonder enige kostes. Die personeel het ...
Sien meer
Jan 2024
Jacobus F
Saam met lewensmaat
5.0
Was baie lekker en baie netjies. Gasvryheid was baie goed. Ek en my lewensmaat sal enige tyd weer daar gaan bly of vir mense aanbeveel om daar te bly!
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Esther Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 119

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • 4 Kerk (Church) Street, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Acorn Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 880
R 1 880 R 1 504
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 880
R 1 880 R 1 504
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 880
R 1 880 R 1 504
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Kerk (Church) Street, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c5adda5b1624e33c538af141e96da707337303c1877e5def8a8216b8ebe2956af546f13c3b2c71b6998513e4062b6facdd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 880 nouVanaf R1 504 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 4 Kerk (Church) Street George 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.956805367281 22.463956475258
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang