Successfully reported

Adama Artistic Chalets & Teepees

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 228 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Narina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie rustig, pragtige akkommodasie. Dit was die 3de keer dat ons daar was en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie!

Frik P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige plek, sal dit aanbeveel. Plekkie is lekker ingerig met alles wat jy nodig het. Baie skoon en die ligging is puik en die nageluide van leeus, heyna en jakkalse sorg vir baie opwinding. Die warm water was bietjie van 'n tamletjie, maar ek is seker die vriendelike eienaar sal dit uitsorteer. Ons sal weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Hallo Frik, Baie dankie vir jou positiewe terugvoer oor Adama. Die eienaar het die warm water en gas geyser uitgesorteer, baie dankie!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much for your thoughtful review! We’re delighted to hear that you enjoyed the peace and tranquility of your stay, as well as the special moments with the wildlife right outside your window — those are memories we hope stay with you for a long time. We’re also glad our team could quickly assist with the hot water issue and that you found everything you needed for your bush getaway. Your feedback about walking areas is much appreciated — we’re excited about the fenced areas planned for the future, which will make it possible to explore more safely on foot. It’s wonderful that you were able to enjoy both the nearby game drives and the Lion & Cheetah Sanctuary. We look forward to welcoming you back for another relaxing and nature-filled escape! Warm regards, The Adama Chalets & Teepees Team

Marga S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Ons het heerlik by Adama gebly. 'n Wonderlike ondervinding! Soos altyd het ons heerlik by Adama gebly! Vriendelik, skoon en 'n absolute fees gewees. Ons sal beslis weer 'n draai gaan maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir jou resensie, Marga! Ons hoop om julle gou weer te sien by Adama.

Felicia T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Lovely and peaceful. Very nice and peaceful. Good service, friendly manager.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much for your positive feedback!

Wiehahn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Rus vir jou siel. Die verblyf was baie netjies en skoon. Die Visvanger eenheid is 'n baie oulike plekkie met alles wat jy nodig het! Ons sal weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer, ons waarder dit vreeslik!

Letitia H
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Oulike plek, in die natuur, uitgerus, hemelse saligheid! Rerig waarde vir geld en jy rus heerlik uit en vergeet van jou lewe en al die probleme wat daarmee saamkom. Baie gasvry verwelkom en sal aanbeveel vir elkeen!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle positiewe terugvoer! Ons hoop om julle vinnig weer te sien by Adama!

Desire D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Baie lekker, mooi en waarde vir geld. Ons het een van die beste naweke gehad. Adama is pragtige eienaars, baie gasvry. Ons sien uit na ons volgende besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Baie dankie vir julle terugvoer - ons hoop om julle gou weer te sien!

Henk C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustig. Fantastiese plek. Ons sal weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Hallo Henk - Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit! Kom kuier gerus weer!

Phillip F
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

It was peaceful and very enjoyable. We enjoyed a peaceful weekend. Everything was neat and clean as it has been with every visit in the past. We will come back whenever we can.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nick
Adama Artistic Chalets & Teepees
Thank you so much, we really appreciate the positive feedback!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 228

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 18 Tarentaal Street, Dinokeng Game Reserve, Dinokeng, 0400, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdjOTAwYzk4LWQ2NmYtNGNjNy1iNmI2LTJlZmQyMTdjMzA5Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 228 5 1 5 18 Tarentaal Street Dinokeng Game Reserve 0400 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.355571800039 28.387600598548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang