Addo Park Vistas Cottages
Beskrywing
Dié kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en beskik oor 1 slaapkamer met lugversorging en 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word, en 1 badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-leefarea het 2 slaapbanke vir 2 kinders. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, ketel en 'n broodrooster. Gaste het toegang tot die braai-area naby die kothuis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Let wel dat daar 'n grondpad na die instansie is. Gaste moet vooraf navraag doen oor die toestand van die pad, aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.
- Kinders tussen 0 tot 2 jaar bly gratis.
- Kinders tussen 3 en 18 jaar betaal 100% van die deeltarief.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

1 x Koninggrootte-bed

- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ingleside, Greater Addo Road, 10 km from Colchester, 6175, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang