Successfully reported

Aero Lodge

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Oulike plekkie. Baie oulike plekke en sal weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, sal enige tyd weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elisha L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjies, mooi & ontspannend. Baie geniet by Aero Lodge. Netjies, mooi & ontspannend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alri P
1 nag Gesin met tieners
4.8
Feb 2025

Very pleasant stay. Had a very comfortable stay, rooms were very beautiful, reception was very friendly and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid Compion C
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Aug 2025

Koue nag, bitter koud. Dit was ongelooflik koud in die kamer, verwarmers is nie 'n opsie nie, omdat die plek met omsetter krag werk.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Daleen J
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2025

Gerieflik naby alles geleë. Die kamer was skoon en netjies. Die drukking van die water in die stort is net swak.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
4.0
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met tieners
2.4
Sep 2025

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sandra V
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jul 2024

Sakereis. Baie lekker dankie. Sou net graag melk / Cremora ook in die kamer gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Vriendelike ontvangs en goeie sekuriteit vir ons voertuie. Baie vriendelike en aangename mense wat ons ontvang het. Kamers is goed ingerig en ons kom gemaklik klaar vir die troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Aero Lodge
Guest House ...

Eiendomme 1

Resensies 74

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 820
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Constantia Crescent, Aerorand, Middelburg, 1050, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e3600ff7fde20a334713b36087aedf376284da780c0c103e2e033619c5da9a8724a19dcabd7f5862210d34fc5740890c411?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 74 5 1 5 85 Constantia Crescent Aerorand 1050 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.803056 29.459051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang