Successfully reported

Affêre Karoodorp

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 5 Okt 2026 tot 30 Nov 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 20 Jul 2026 tot 22 Sep 2026. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Pensioenaris-aanbod

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 12 Okt 2025 tot 9 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Geen rook of vape word toegelaat nie.
Geraas na 22:00 word nie toegelaat nie.
Spoel asb. sanderige voete in die buitestort af.
Geen nat klere of swemklere word op die meubels toegelaat nie.
Nat handdoeke, glase of koppies word nie op die houtvloere toegelaat nie.
Geen ekstra oornaggaste word op die perseel toegelaat nie.
Gebruik asb. water spaarsamig.
Ad hoc-inspeksies kan deur die bestuurder uitgevoer word. Indien hy na goeddunke bevind dat bogenoemde nie nagekom word nie, behou die verteenwoordigers die reg voor om die bespreking onmiddellik te beëindig en skadevergoeding te verhaal.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
    6 volwassenes, 4 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 138 Spandoukop Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f06abf8bcead82ba187d2fc64d424c08f7a589247645fc121aa8698bfbd73ce93bc3f28dfb9c81d1aa79fed77ed987df609?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) 4 5 1 5 138 Spandoukop Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123492269252 22.118239016533

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang