Africa Unplugged Guest Lodge
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Piet Retief Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Vanaf R500 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Africa Unplugged Guest Lodge is op 'n groot eiendom in 'n rustige omgewing in Zeerust, en het maklike toegang tot die N4-hoofweg en supermark.
Verblyf word aangebied in selfsorgkamers- en chalets met privaat ingange. Daar is 3 chalets en 7 kamers wat elk 'n waaier en TV met SABC-kanale het. Die selfsorg-kamers het 'n yskassie, gasstofie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook potte, panne, eetgerei en breekware. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Daar is 'n 5000 liter-watertenk op die perseel wat rugsteunondersteuning bied.
Ontspan in ongekunstelde tuine met braaigeriewe en 'n plonspoel. Daar is oorgenoeg skadu-parkeerplek naby die eenhede.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2/5
Hazel lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 43 Piet Retief Street, Zeerust, 2865, Noordwes
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 43 Piet Retief Street, Zeerust, 2865, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang