Successfully reported

AfriCamps Magoebaskloof

Tentekamp
Warmbad Tent
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Permatent
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
10 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die kamp bied gaste 'n keuse van 10 lieflike tente en elke tent bied slaapplek aan 5 gaste. Elke tent het 2 slaapkamers met lugversorging en 'n privaat badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n gasstoof, yskassie, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar 'n etenstafel en 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die tent lei na 'n onderdakstoep met sitplek, braaigeriewe, asook 'n houtvuurwarmbad.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

3

1 x Tripelstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Elektriese kragpunt
Kraan
Elektriese kombers
Braai
Vuurmaakhout
Gratis
Warmbad
Badkamer
Badhanddoeke
Buitelug
Braai
Tuin
Warmbad
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Gesin & troeteldiere
Bababedjie
Babastoeltjie
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Basiese kook-benodighede
Etenstafel
Vuurmaakhout
Gratis
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Elektriese kragpunt
Voorsiening vir beurtkrag
Kraan
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Brandblussers
Noodhulpkissie
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Rusbank
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Elektriese kombers
Kaggel
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Ontbyt- en braaimandjies wat gaste self moet voorberei is by die eiendom te koop.
- Verder is braaihout, eetgoed, koeldrank, vuuraanstekers en vuurhoutjies ook te koop.
- Sodra 'n gas ingeklok het en in die geval van voortydige beëindiging van die verblyf, sal 'n kansellasiefooi van 100% van die totale bespreking gehef word.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 maande voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 maand voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 790
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: L4.2, Magoebaskloof Cheerio Gardens, Haenertsburg, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5665ccaa2fa2d4ebe1b2e7e070c6b6faeada550b40ff4d4c12f4b2e4ec12a1ae60b639a98db783d69ee55ae1d388ae64a88a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 790 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 L4.2 Magoebaskloof Cheerio Gardens 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.892525 29.953763
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang