African Elephant Guest House
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Russel Street, Lambton, Germiston, 1414, Gauteng
- Vanaf R1 060 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Welkom by African Elephant Guest House, 'n luukse gastehuis in Lambton, Germiston. Dit is naby Wadeville, Rand-lughawe en OR Tambo Internasionale Lughawe om maar 'n paar te noem.
Die verblyf bestaan uit luukse kamers met unieke en stylvolle dekor om die Afrika-tema te komplementeer. Al die kamers het en suite-badkamers met spa-baddens en aparte storte. Die kamers is volledig ingerig en het 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste kan gerus langs die sprankelende swembad of op die dek langsaan ontspan. Daar is ook 'n trampolien in die tuin wat die kinders besig sal hou. Ons bedien 'n heerlike ontbyt en aandete daagliks. Daar is onderdakparkeerplek en baie goeie sekuriteit op die perseel. Addisionele dienste sluit 'n pendeldiens en wasgoeddienste op die perseel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Ria Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 31 Russel Street, Lambton, Germiston, 1414, Gauteng
- Gaste dink African Elephant Guest House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 39 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Russel Street, Lambton, Germiston, 1414, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang