Successfully reported

Afrika Pearl Guesthouse

Gastehuis

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Granite Grey
Slegs verblyf
Tranquillity
Slegs verblyf
The Patriot
Slegs verblyf
The Pearl
Slegs verblyf
Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie aanvaar nie.
Wasgoed is beskikbaar teen 'n ekstra koste.

Kinders is welkom. 'n Enkelbed vir ouer kinders of 'n bababedjie vir babas kan in Granite Gey, Tranquility en Patriot voorsien word. Slegs 1 kind word per kamer toegelaat.
Kinders tussen 0 en 12 jaar betaal 'n fooi.
Enigeen ouer as 13 betaal 'n fooi.
Die derde persoon kan in Granite Grey, Tranquillity en Patriot bly.
Daar is 'n spesiale tarief vir 'n ouer paar en 1 skoolgaande kind.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 395
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 395
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 395
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Patriot Street, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2e8de2e9c2e44cfd947c99c61715495f68530b590bdd6503b54bb2fb2c1520b0da0688659b839fa7f7341ee69530343b8e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 395 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 20 Patriot Street Paarl 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.741610593069 18.966078758212

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang