Bloublasie - Agulhas
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner George and Pondok Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Bloublasie - Agulhas is in die klein dorpie Agulhas geleë. Die huis bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 3 kinders.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n enkelbed.
Die huis beskik oor 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, ontbythoekie, eetgerei, breekware. Die huis het 'n binnebraai-area met 'n TV en gemaklike sitplek.
Na buite is 'n stoep met wonderlike uitsigte oor die dorp en die see. Daar is ook buitebraaigeriewe.
Gaste moet asseblief hul eie dekodeerder en slimkaart saambring. Beddegoed en handdoeke word voorsien. Daar is ook braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Stefan Geverifieer
Eiendomme 36
Resensies 167
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Corner George and Pondok Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
- Gaste dink Bloublasie - Agulhas het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner George and Pondok Street, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang