Successfully reported
+44

Aha Ivory Tree Game Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kgabo Drive, Bagatla Gate, Pilanesberg National Park, 0316, Noordwes
  • Vanaf R7 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

aha Ivory Tree Game Lodge is in die Pilanesberg wildreservaat geleë en bied B&B-verblyf of verblyf met alles ingesluit. Die wildlodge is ideaal vir gaste op soek na 'n lekker bosveld-wegbreek.

Verblyf beskik oor 67 individueel versierde kamers en suites. Die eenhede het 2 enkelbeddens, 'n dubbelbed of 'n koninggrootte-bed en elke kamer het ook 'n en suite-badkamer. Meeste eenhede het ook lugversorging, 'n TV met sekere satelliet-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Sommige suites spog met 'n buitestort, privaat plonspoel en 'n sitarea met 'n kaggel.

Ontbyt en ander heerlike maaltye kan gereël word, en word bedien in die restaurant of die boma. Die lodge spog ook met 'n safari-spa met verskeie masseer-terapieë, 'n sitkamer, goed toegeruste kroeg, geskenkwinkel, betaalde WiFi en ander dienste.

Verskeie aktiwiteite kan gereël word, soos begeleide wildritte, boogskietery, dromme-speel en vierwielmotorfietstoere. Konferensies, spanbou-aktiwiteite en spesiale geleenthede soos troues kan ook deur aha Ivory Tree Game Lodge gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Aha Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 168

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • Kgabo Drive, Bagatla Gate, Pilanesberg National Park, 0316, Noordwes
  • Gaste dink Aha Ivory Tree Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 7 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 7 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 7 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 146 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kgabo Drive, Bagatla Gate, Pilanesberg National Park, 0316, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASfAChFuKx2pfzIdiAVZHvy6NpWyzcRUZlpFP1TpUQ0sHM9GELK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 000 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Kgabo Drive Bagatla Gate 0316 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.185952102052 27.144706249237

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang