Akkediskis Gastehuis and Restaurant
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Akkediskis Gastehuis en Restaurant is geleë op die hoofstraat van Porterville, in die Wes-Kaap. Perfek vir gaste wat gemaklike verblyf en warm gasvryheid soek, of dit nou vir 'n oornagverblyf of 'n langer besoek is.
Verblyf by Akkediskis bestaan uit 9 slaapkamers, elk gemeubileer met 'n enkelbed of twee enkelbeddens. 'n En suite-badkamer word in elke kamer voorsien, met 'n bad of stort, wasbak en toilet.
Hierdie kamers bevat ook geriewe soos 'n TV met geselekteerde DStv-kanale, WiFi, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Lugversorging is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende fooi.
Gaste kan 'n heerlike ontbyt geniet wat in die eetkamer bedien word, sowel as ander heerlike maaltye, wat teen 'n bykomende koste gereël kan word. Akkediskis het ook 'n goed gevulde kroeg om verskeie drankies te bestel en voor aandete te sosialiseer. 'n Paar kamers kan ook op 'n selfsorgbasis bespreek word.
Parkering is beskikbaar vir voertuie, en Akkediskis is binne ry-afstand van verskeie prettige aktiwiteite, soos perdry- en bergfietsroetes, sowel as staproetes in die reservaat en valskermsweef.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Akkediskis
Gastehuis ...
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 51 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
- Gaste dink Akkediskis Gastehuis and Restaurant het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 51 Voortrekker Street, Porterville, 6810, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang