Akkerboom
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Akkerboom Street, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
- Vanaf R480 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Akkerboom is 'n moderne eiendom in die hartjie van Pretoria wat 'n gemaklike, bekostigbare verblyf bied vir sakereisigers, vakansiegangers of diegene wat op 'n paartjie se wegbreek is.
Gaste het toegang tot 'n gedeelde kombuisie, toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en 'n ketel, en gratis tee en koffie word voorsien.
Geleë in 'n stil Centurion-woonbuurt, is Akkerboom naby plaaslike winkels, restaurante en besienswaardighede. Daar is ook 'n slim-TV met stromingsdienste, gratis WiFi en 'n buitebraai-area vir gaste se vermaak.
Ligging
- 106 Akkerboom Street, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Akkerboom Street, Centurion, Pretoria, 0157, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang