Accommodation Unwind
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Caudata Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Accommodation Unwind bied 'n skoon, veilige en waarde-vir-geld-verblyf in Myburgh Park, Langebaan, ideaal vir 1 of 2 gaste. Hierdie oopplan-enkelwoonstel is gemeubileer met 'n dubbelbed, en die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is goed toegerus met 'n klein stoof, yskas, mikrogolfoond, kombuisware en 'n kompakte wasmasjien vir gerief. Die eenheid het ook 'n TV met DStv-kanale en maak oop na 'n patio met 'n draagbare braai. Gratis WiFi is beskikbaar dwarsdeur die verblyf.
Langebaan, aan die Weskus, is bekend vir sy lewendige veldblomme-uitstallings gedurende die lente, veral van Augustus tot September. Die gebied vorm deel van die Weskus Nasionale Park, 4 km weg, en bied skilderagtige uitsigte, voëlkykgeleenthede en waarnemings van Suidelike Noordkapperwalvisse in die winter en vroeë lente.
Veilige parkering word voor die eenheid voorsien, met toegang deur 'n afstandbeheerde hek. Die eiendom is toegerus met sonpanele en 'n omsetter om voortgesette gemak tydens beurtkrag te verseker. Die Langebaan-strandmeer, 3 km weg, is 'n gewilde bestemming vir natuurliefhebbers en voëlkykers.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Heidi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 19 Caudata Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Accommodation Unwind het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Caudata Street, Myburgh Park, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang