Albany Court P4
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Camp and Hof Street, Gardens, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 132 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Albany Court P4 is 'n lieflike en bekoorlike selfsorg-ateljeewoonstel met slaapplek vir 2 mense, geleë in 'n stil woonbuurt van Gardens. Die woonstel is ideaal vir paartjies of sakereisigers wat Kaapstad besoek. Word wakker met skouspelagtige uitsigte oor Tafelberg.
Om by die woonstel te kom, moet jy vier trappe klim (geen hysbak in die gebou nie), maar moenie dat dit jou ontmoedig om jou tuiste weg van die huis te bereik nie.
Hierdie gemaklik gemeubileerde ateljeewoonstel het 'n oopplan-ontwerp, 'n en suite-badkamer en 'n groot leefarea. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV. Onbeperkte 50Mbps-vesel is beskikbaar. Die sitkamer lei na 'n volledig toegeruste kombuis wat alle moderne geriewe het en lei na 'n groot terras vanaf die dakwoonstelvlak met skouspelagtige uitsigte na Tafelberg.
Die woonstelkompleks is om die draai van Kloofstraat geleë met lekker kroeë, restaurante en alles wat jy nodig het.
Albany Court P4 by CTHA is naby Mediclinic, The Company's Garden en De Waal Park geleë. Die Joodse Museum, die Labia-teater, Intimate Theatre en die Fat Cactus Gardens is binne 1 km van die eiendom geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
FZP/CTHA Geverifieer
Eiendomme 74
Resensies 327
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Corner Camp and Hof Street, Gardens, 8001, Wes-Kaap
- Gaste dink Albany Court P4 het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Corner Camp and Hof Street, Gardens, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang