Successfully reported
+28

Albert House Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Albert House Guesthouse is 'n bekoorlike vroeg-Victoriaanse herehuis in 'n groot skadutuin. Die gastehuis is in Cradock en bied 'n rustige toevlugsoord naby alle geriewe en die middedorp.

Elke gerieflike en suite-kamer het óf 'n dubbelbed, 'n dubbelbed en 'n enkelbed óf 'n dubbelbed met 2 enkelbeddens. Elke kamer beskik ook oor 'n privaat tuiningang, 'n TV met DStv, 'n mikrogolf, ketel, tee- en koffieskinkbord, yskas, lugversorging, WiFi, verwarmers en elektriese komberse vir die winter.

Gaste is welkom om etes te nuttig by True Living Restaurant op die perseel, waar maaltye onder die blaredak van 'n uitgestrekte 130 jaar-oue peerboom bedien word. Die restaurant het ook 'n dranklisensie. Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerde elektriese hek beskikbaar.

Gaste kan die plaaslike area en besienswaardighede wat gerieflik naby Albert House Guesthouse in Cradock is verken. Gaste kan inkopies doen, eetplekke besoek of net die besienswaardighede binne maklike bereik van die gastehuis verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marita P
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Baie skoon en netjies. Lieflike restaurant op perseel.
Jun 2025
Sidney L
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastic. It was beyond my expectation: the situation, the friendly reception, quiet and peaceful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025
Piet D
Saam met lewensmaat
4.8
Baie geniet. Netjies, skoon en gerieflik. Gasheer en gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig. My baie welkom laat voel.
Mrt 2025
Josh A
4.8
Albert's Guesthouse is a wonderful stay. Hosts, Wentzel and Lani, are gold. A pearl in the Karoo.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gerda J
Saam met lewensmaat
4.6
Heerlik gerus. Baie lekker gebly. In die koue het ons die elektriese komberse baie geniet. Behalwe die advertensie sê 'bed en ontbyt', maar ons moes b...
Sien meer
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 40 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Albert House Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 40 Dundas Street, Cradock, 5880, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA759b477e26a4c18fec2dc6e0dd93c426b99f191ba2eeaee40822922af25d80d6fe101243bcf717f8d15544a00d6429788eca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 40 Dundas Street Cradock 5880 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.1665481 25.6143556
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang