Successfully reported

Alistair House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Geraldine H
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasties! Altyd 'n fantastiese plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Alistair House
En jy is altyd welkom daar! Dankie!

Geraldine H
Kort verblyf
4.8
Apr 2025

Fantastiese akkommodasie. Die enigste wat ons in Cannon Rocks gebruik. Fantastiese akkommodasie. Sal dit beslis aan ander aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Alistair House
Baie dankie, julle is altyd welkom!

Geraldine H
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Fantasties. Dit is baie gerieflik, netjies en fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Fantasties, gerieflik. Eersteklas-verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Alistair House
Baie dankie vir die positiewe resensie.

Louis K
1 nag
5.0
Jul 2023

Een van die beste troeteldiervriendelike plekke wat ons nog besoek het. Die erf is gemaak vir troeldiere. Die huis se ligging is ideaal en dit is veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Alistair House
Baie dankie, so bly julle en die diere kinders het dit daar geniet.

Geraldine H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Fantasties. Akkommodasie was fantasties. Ek sal Alistair House enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Alistair House
Baie dankie, julle is enige tyd weer welkom.

Magdalena E V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Heerlik gerus en die voëls in die tuin gevoer! 'n Gerieflike huis met alles wat nodig is. Voerplek vir die voëls. Stapafstand van die strand en restaurant. Heerlik geëet by Roes restaurant. 'n Rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Alistair House
So bly julle het dit geniet. Die voëls is nogal besonders daar.

Geraldine H
Kort verblyf
4.8
Okt 2023

Fantasties. Nogsteeds die fantastiese, gerieflikste huis en welkome atmosfeer. Vyfster verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Alistair House
Baie dankie vir die positiewe resensie.

Alicia T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Baie lekker plek! Ons sal definitief weer terugkeer! Ons het baie lekker gebly. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Ons sal definitief weer terugkeer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Alistair House
Baie dankie, altyd welkom om weer te kom kuier.

Andrehette V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Heerlik gebly en baie gerieflik geleë. Die huis was goed ingerig met alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Elaine
Alistair House
Many thanks for the positive review, so glad you enjoyed the holiday.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Elaine Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 38

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Alistair Street, Cannon Rocks, 6189, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9c170efa0bfbb5663042a051a546a1c67f953463e6e981eb6077f096729b8c2ea5c3a0bd7c9b9573e0abcee28d659dceb74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 9) 12 5 1 5 4 Alistair Street Cannon Rocks 6189 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.7433739443 26.558106784933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang