All Aboard Overboard
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R100.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 7 Okt 2025 tot 12 Des 2025.
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Uitleg van die eenheid en privaatheidsoorwegings:
Die hoofslaapkamer het 'n oopplan-uitleg, met geen fisiese skeiding van die res van die eenheid nie, so daar is beperkte privaatheid in hierdie area. Die tweede kamer wat twee enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed het, het 'n deur aan die een kant. Die kant wat na die see front, is oop sonder 'n deur, wat slegs gedeeltelike privaatheid in hierdie kamer bied.
Swembad:
Neem asb. kennis dat vir gaste wat met jong kinders bespreek, die swembad by die eenheid het nie 'n bedekking nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 22 Old Seaveiw Road, Chelsea Farm, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang