All about Leisure
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 352 Llandudno Circle, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 100 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
All about Leisure bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n huis met 3 slaapkamers, 700 m van Leisure Bay-strand af. Gaste kan die verre see-uitsigte vanaf die patio geniet.
Die huis bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is ook 'n slaapbank in die sitkamer. Alle linne word voorsien; gaste moet hul eie strand- en badhanddoeke saambring. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond, en 'n ketel en broodrooster. Die sitkamer het 'n TV en 'n klankstelsel. DStv kan teen 'n bykomende daaglikse koste gekoppel word, of gaste kan hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart vir DStv-toegang saambring. Daar is 'n dubbele toesluitmotorhuis vir veilige parkering, wat direk na die huis lei. 'n Watertenk is geïnstalleer in geval van enige wateronderbrekings.
Onbeperkte Wi-Fi
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 27
Resensies 32
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 352 Llandudno Circle, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
- Gaste dink All about Leisure het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 352 Llandudno Circle, Leisure Bay, 4278, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang