All’s well At The Rock
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R680.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Belangrik: Voordat u aankom, sal u gevra word om gasverifikasie deur die derdeparty-verskaffer Truvi te voltooi. Dit word gedoen om te verseker dat ons op hoogte bly van korttermynhuurregulasies, asook om beide ons gaste en ons eiendomme ekstra beskerming te bied. U sal ook die keuse kry tussen 'n sekuriteitsdeposito of 'n nie-terugbetaalbare skadevergoeding ('n klein fooi word vereis). Truvi sal u per e-pos en/of SMS kontak om die verifikasie te voltooi. Doen dit asseblief voordat u by die eiendom aankom om 'n vinnige en maklike inklokproses moontlik te maak.
DIT IS STRENG 'N GEEN-ROOK-GEBOU! ROOKVRYE SONE!
U mag slegs rook by restaurante buite wat dit toelaat of buite die gebou.
Rook is ook nie op die patio toegelaat nie
Die swembad- en gimnasiumtye is 7:00 - 22:00 uur
Stiltetye daagliks om 22:30-7:00
Neem asseblief altyd u bure in ag
U sal dokumentasie moet verskaf voor u inklok om vir biometriese toegang te registreer.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Prestwich Street 7, De Waterkant, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang