Successfully reported
+177

Aloe Accommodation

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Maureen Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Vanaf R690 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Aloe Accommodation het pragtige en suite-slaapkamers in Wilkoppies, Klerksdorp. Die gastehuis is ideaal geleë naby die middedorp wat winkels, restaurante, besighede en ander geriewe het.

Aloe Accommodation beskik oor selfsorgslaapkamers wat slaapplek bied aan 2 tot 10 gaste. Hierdie slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, dubbelbed óf twee enkelbedens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer, onbeperkte WiFi, n mikrogolf, platskerm-TV, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas.

Ontbyt en aandete kan gereël word teen 'n ekstra koste. Die gastehuis het 'n swembad, braaigeriewe, wasgoeddienste en veilige parkeerplek. Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 93 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Rudi V
Saam met lewensmaat
5.0
Was 'n heerlike rustige omgewing en sal vir seker weer by Aloe oornag. Sien sterre.
Sep 2025
Shantell M
Gesin met tieners
5.0
Gesellig en familie vriendelik. Baie lekker, rustig en vriendelikheid met aankoms. Sal enige tyd weer en sal aanbeveel vir almal. Dit glo daar.
Sep 2025
Minet C
Gesin met klein kinders
5.0
Netjiese, lekker, slaapplek. Aloe Guesthouse is in 'n rustige omgewing en is self baie mooi uitgelê met 'n swembad en 'n lekker buite area vir kinders...
Sien meer
Sep 2025
Antonie D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie netjies en vriendelike diens. Sien sterre.
Sep 2025
Nic K
Gesin met tieners
5.0
Truly a place that I will recommend - sure to book it in future. Arrived at the guest house at 20:30 and the host was waiting to welcom...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Teresa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 93

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 8 Maureen Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
  • Gaste dink Aloe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 690
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 690
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Maureen Street, Wilkoppies, Klerksdorp, 2570, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d06a0274a8d27ce02c343b93e579f61671cc1d82e0c1faa89be9b79a3938c808ee80607bc8f3c917c98fc1556fb706d15ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R690 per nag, vir 2 mense 93 5 1 5 8 Maureen Street Wilkoppies 2570 Noordwes 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.819810699174 26.676535004963
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang