Aloegrove Safari Lodge
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 360 Otjiwarongo District, Otjiwarongo, Otjozondjupa
- Vanaf R4 103 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloegrove Safari Lodge bied beide bed-en-ontbyt en selfsorgverblyf in die Otjozondjupa-streek van Namibië.
Verblyf sluit 3 Gesinskamers en 4 Standaardkamers in.
Elke Gesinskamer (ook bekend as 'n Luukse Kamer) is ingerig met 2 ekstra lang enkelbeddens en 1 koningingrootte bed, en beskik oor 'n privaat badkamer met 'n stort, bad en toilet. Die kombuisarea sluit basiese toestelle vir maaltydvoorbereiding, binnenshuise braaigeriewe, 'n koffiestasie met 'n ketel, suiger, drankies en 'n yskas om kos koud te hou in. Elke kamer bied slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders.
Elke Standaardkamer is ingerig met 1 koningingrootte bed en 1 ekstra lang enkelbed en sluit 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet in. Elke kamer bied WiFi-toegang en 'n privaat balkon - perfek om 'n oggendkoffie en beskuit te geniet. Die koffiestasie sluit 'n ketel, suiger en drankies in, asook 'n klein yskas. Standaardkamers kyk uit oor die oop landskap en die jagluiperdkamp.
Die lodge bied gratis WiFi in die meeste areas, 'n restaurant en kroeg, en begeleide aktiwiteite soos die voer van leeus, jagluiperds en luiperds, begeleide staptogte en oggendwildritte. Aandete moet vooraf bespreek word, en safari's kan vooraf bespreek word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
JF Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Farm 360 Otjiwarongo District, Otjiwarongo, Otjozondjupa
- Gaste dink Aloegrove Safari Lodge het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 24 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Farm 360 Otjiwarongo District, Otjiwarongo, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang