Aloes 1st on Camp
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Vanaf R780 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Aloes 1st on Camp is jou ideale halfpadstop wanneer jy tussen Johannesburg, Gqeberha, die Tuinroete en Kaapstad reis of werk.
Verblyf bestaan uit 10 eenhede wat elk geskik is om 2 gaste te akkommodeer. Elke kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste word aangebied met komplimentêre WiFi en veilige parkeerplek. Geriewe op die perseel sluit ook 'n gastesitkamer in.
Gaste is ook welkom om die nabygeleë doendinge te geniet wat voëlkyk, bergfietsry, tennis, fietsry en swem insluit.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Maggie Kiewiets Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 416
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- 1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
- Gaste dink Aloes 1st on Camp het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 23 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Camp Street, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang