Aloha 15 Cottage
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
- Vanaf R3 245 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Aloha 15 Kothuis is geleë op Aloha Landgoed, slegs 40 minute se ry vanaf die Kosibaai-grens langs sanderige paaie, en is direk op die strand in Ponta Mamoli, Mosambiek.
Die kothuis bied slaapplek vir 4 gaste, met die opsie om 2 kinders onder 12 op futons in die sitkamer te akkommodeer. Beide slaapkamers is gemeubileer met 'n dubbelbed elk. Die badkamers is toegerus met 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die huis is ook toegerus met moderne geriewe, insluitend 'n slim-TV, Vodacom Wi-Fi-router, versapper, broodrooster en 'n koffiemasjien wat filterpapier en gemaalde koffie gebruik.
Elke kamer het lugversorging en waaiers, terwyl die sitkamer ook 'n waaier het vir ekstra gemak. Gaste kan ontspan op die 2 buite-sonstoele, die hangmat geniet, of die privaat ingang gebruik om toegang tot die eiendom te verkry.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ponta Malongane, Mozambique, Maputo Province
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang